
karlien van jaarsveld - ek wil nie kwaad gaan slaap nie كلمات أغنية
[vers 1]
het ek jou gebreek?
het ek jou geskeur?
het ek jou vermink met woorde?
wat jy nie kan vergeet?
het ek weer ontplof, jou nie reg gelees?
hoe kan ek dan sê ek’s jammer
voor die donker wat ek vrees?
[koor]
en ek wil nie kwaad gaan slaap nie
wil nie jou seer maak nie
wil nie als verloor
want ek kan nie eers onthou nie
waaroor het ons gestry?
ek wil baklei maar net vir jou
ek wil baklei maar net vir jou
[vers 2]
niеmand is verkeerd
niemand is ooit reg
en uit tyе wil die minste
na ‘n hou nie teruggeveg
niemand gee net in
niemand gee net op
ter wille van ‘n kort oorwinning
maar dis tyd dat ons moet stop
{koor]
en ek wil nie kwaad gaan slaap nie
wil nie jou seer maak nie
wil nie als verloor
want ek kan nie eers onthou nie
waaroor het ons gestry?
ek wil baklei maar net vir jou
ek wil baklei maar net vir jou
[slot]
ek wil baklei maar net vir jou
ek wil baklei maar net vir jou
ek wil baklei maar net vir jou
en ek wil nie kwaad gaan slaap nie
wil nie jou seer maak nie
wil nie als verloor
want ek kan nie eers onthou nie
waaroor het ons gestry?
ek wil baklei maar net vir jou
ek wil baklei maar net vir jou
en ek wil nie kwaad gaan slaap nie
wil nie jou seer maak nie
wil nie als verloor
ek wil baklei maar net vir jou
want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry
ek wil baklei maar net vir jou
ek wil baklei maar net vir jou
كلمات أغنية عشوائية
- a thorn for every heart - streetcar كلمات أغنية
- yves duteil - le cours du temps كلمات أغنية
- beck - get real paid كلمات أغنية
- a o n - broken concience كلمات أغنية
- skymarshall arts - hlvettes paracet كلمات أغنية
- van morrison - too-ra-loo-ra-loo-ral (that's an irish lullaby) كلمات أغنية
- a loss for words - you can't hurry love كلمات أغنية
- big l - stretch & bobbito '93 كلمات أغنية
- a thorn for every heart - a night to remember a morning to forget كلمات أغنية
- yves duteil - le bcheron كلمات أغنية