
karlien van jaarsveld - dans in die reën كلمات أغنية
ek kan nie vir jou verduidelik
hoe ek oor jou voel of hoe ek dit bedoel
so staan ‘n bietjie naby my
kan jy my lippe lees?
voel jy die musiek se ritme
soos druppels op ‘n sinkdak
hoe jy aan my hart vat
dis asof jy regdeur my kyk
dis wat jy aan my doen
ek wil net dans
dans in die reën
ek wil dans tot jy omkyk
al dans ek alleen
ons hoef nie te praat nie
niks maak meer saak nie
kom ons dans in die reën
ek staan vas in hierdie oomblik
die mense stap verby my
ek kan nie my oë kry
om van joune weg te kyk
ons praat mekaar se taal
jy kom aangestap na my toe
ek hoor hoe reën dit harder
musiek word al hoe sagter
dit is nou net ek en jy
en die druppels rondom ons
ek wil net dans
dans in die reën
ek wil dans tot jy omkyk
al dans ek alleen
ons hoef nie te praat nie
niks maak meer saak nie
kom ons dans in die reën
ek wil net dans
dans in die reën
ek wil dans tot jy omkyk
al dans ek alleen
ons hoef nie te praat nie
want niks maak meer saak nie
kom dans in die reën
dans in die reën
ek wil net dans
dans in die reën
ek wil dans tot jy omkyk
al dans ek alleen
ons hoef nie te praat nie
niks maak meer saak nie
kom ons dans in die reën
ek wil net dans
dans in die reën
ek wil dans tot jy omkyk
al dans ek alleen
ons hoef nie te praat nie
want niks maak meer saak nie
kom dans in die reën
kom ons dans in die reën
كلمات أغنية عشوائية
- all about eve - white horses كلمات أغنية
- all about eve - wild flowers كلمات أغنية
- all about eve - wild hearted woman كلمات أغنية
- all about eve - will i start to bleed كلمات أغنية
- all about eve - will you surrender كلمات أغنية
- all about eve - wishing the hours away كلمات أغنية
- all about eve - yesterday goodbye كلمات أغنية
- all about eve - ascent descent كلمات أغنية
- all access - leave me alone كلمات أغنية
- all access - this kiss كلمات أغنية