
karlien van jaarsveld - daar's 'n storm كلمات أغنية
ek soek na dinge rondom my
daar’s soveel vrae wat onbeantwoord bly
hoor jy die stiltes in jou hart
of soek jy ook na hoe dit alles was
want daar’s ‘n storm wat wil losbreek
en nog dinge wat ons wegsteek
en al sal ons hoor hoe ons dit als verloor
hoe sou ons dit kon regmaak
en jy weet daar bly nog redes
vir die trane en al die kere
wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
dat ons alles kon vermy
ek hoor jou roep hier binne my
ek ken die goed wat jou so seer laat kry
en al die vrae wat jy ook het
al sou ons als weet sou ons dit dan kon red
want daar’s ‘n storm wat wil losbreek
en nog dinge wat ons wegsteek
en al sal ons hoor hoe ons dit als verloor
hoе sou ons dit kon regmaak
en jy weet daar bly nog redes
vir diе trane en al die kere
wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
dat ons alles kon vermy
en ek sou alles gee vir jou as jy ook wou
dis die liefde wat ons hou
want daar’s ‘n storm wat wil losbreek
en nog dinge wat ons wegsteek
en al sal ons hoor hoe ons dit als verloor
hoe sou ons dit kon regmaak
en jy weet daar bly nog redes
vir die trane en al die kere
wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
dat ons alles kon vermy
want daar’s ‘n storm
hoe ons dit als verloor
hoe sou ons dit kon regmaak
en jy weet daar bly nog redes
vir die trane en al die kere
wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
dat ons alles kon vermy
daar’s ‘n storm
كلمات أغنية عشوائية
- january chameleon - playstation كلمات أغنية
- nico hernández - confieso كلمات أغنية
- kid kwazii - mike tyson كلمات أغنية
- necrowretch - tredeciman blackfire كلمات أغنية
- dave rodgers - space boy (2020) كلمات أغنية
- vsava - meeting كلمات أغنية
- lucy woodward - (there’s gotta be) more to life كلمات أغنية
- michael jackson - rock with you (7" single mix) كلمات أغنية
- nandi - don’t let me go كلمات أغنية
- esoteric creations - outro كلمات أغنية