
karen zoid - dames en here كلمات أغنية
dames en here
is u ontevrede
is alles wat mooi is
net in die verlede
is almal wat omgee
al lankal oorlede
of staar u net vas
in u eie ooglede
die probleem
van geen ineem
die realiteite
en sleutel besluite
vir u oorlewing in die samelewing
universiteit ekonomies gestuit
en die gaping raak groter
n uil op n kluit
smelt die beelde
ons leef in weelde
luister vir die tannie
luister vir die oom
tannie met die tellie en die mikrofoon
tannie het n antwoord, tannie het n droom
want tannie is die skuim en tannie is die room
luister liewe kindersna tannie se verhaal
want tannie moes haar toekoms uit die aarde haal
mamma se kinders van mamma se taal
kyk links kyk regs
hou links
hou links
somtyds voel jy skuldig
somtyds voel jy kwaad
somtyds voel jy lus om net daaroor te praat
oor ouma en oupa wat gesit het op die stoep
ouma en oupa kan nie antwoord as jy roep
liefde is die antwoord
liefde is die droom
meegevoel suid afrika
meegevoel jou troon
luister vir die tannie
luister vir die oom
kyk links
kyk regs
hou links
hou links
die probleem
van gee en neem
كلمات أغنية عشوائية
- zpu - estira los dedos كلمات أغنية
- boldy james - one of one كلمات أغنية
- taf lathos - έχουμε πήξει (we have expired) كلمات أغنية
- enyukay - noticin' things كلمات أغنية
- goldroger - .hi-phi كلمات أغنية
- hustla boss - stay scheming (remix) كلمات أغنية
- xzibit - state of hip-hop vs. كلمات أغنية
- chifu tamurai - blessing كلمات أغنية
- kasetcalar - daha كلمات أغنية
- jacob banks - i was made for you كلمات أغنية