jurie els - 'n dans met pa كلمات الأغنية
net maar ‘n walsie, net maar ‘n dansie met jou
net maar ‘n drie_maat, net vir ‘n oomblik met jou
jy is so fyntjies, jou voetjies trap twee rye spore met my
en jy wals daardie fronsie en skitterblink traantjies verby
pappa se dogtertjie dans een, twee, drie saam met my
pappa se witkop kom dans al jou hartseer verby
pappa se bruinoog kom trap maar in pappa se wals treë nou
want ek sal die einas en goggas van pappa se kleinding en dierbaarste meisie wеghou
leen teen my skouer en sê my wat alles jou pla
pappa sal altyd sy klеinding se sware las dra
sluit maar jou oë, jy hoef niks te sê nie, jou pa sal verstaan
kleinding se hartseer word kleinding se pappa se traan
pappa se dogtertjie dans een, twee, drie saam met my
pappa se witkop kom dans al jou hartseer verby
pappa se bruinoog kom trap maar in pappa se wals treë nou
want ek sal die einas en goggas van pappa se kleinding en dierbaarste meisie weghou

كلمات أغنية عشوائية
- calla - promenade كلمات الأغنية
- jefferson starship - caroline كلمات الأغنية
- capleton - raggy road كلمات الأغنية
- carfax abbey - flush to the floor كلمات الأغنية
- carla thomas - gee whiz كلمات الأغنية
- jeff healey band - someday, someway كلمات الأغنية
- captain beyond - everything's a circle كلمات الأغنية
- candie payne - a different you كلمات الأغنية
- calvin harris - stillness in time كلمات الأغنية
- carburetors - fast forward rock 'n' roll كلمات الأغنية