jurie els - 10 uit 10 كلمات الأغنية
daar’s hoop en daar is lewe
want sondes word vergewe
wie sou ooit kon raai dat elke mens die lig kan sien
kom sing nou halleluja
en vier vandag die lewe
liefde is volmaak, dis tien uit tien
in kroeë en hotelle
in donker agter strate
waar vrees en angs die bo toon voer het hy sy tyd verspeel
met meisies van die nag wat
kom spook snags in sy drome
in ‘n wêreld sonder liefde, hard soos steen
hy slaap in donker selle
d_nk terug aan sy verlede
hy was as kind verlore, verstote en alleen
en bloed, en drank, en dobbel
dit volg sy hele lewe
maar die lig breek deur, gedadig soos die reën
daar’s hoop en daar is lewe
want sondes word vergewe
wie sou ooit kon raai dat elke mens die lig kan sien
kom sing nou halleluja
en vier vandag die lewe
liefde is volmaak, dis tien uit tien
nou is alles anders
daar’s liefde in sy lewe
die letsels en die wonde, sal stadig begin heel
maak plek daar by die tafel
berei die grootste feesmaal
want daar’s vreugde by die tuiskoms van ‘n seun
daar’s hoop en daar is lewe (lewe)
want sondes word vergewe
wie sou ooit kon raai dat elke mens die lig kan sien (raai)
kom sing nou halleluja
en vier vandag die lewe
want liefde is volmaak, dis tien uit tien (dit is tien uit tien)
daar’s hoop en daar is lewe
want sondes word vergewe
wie sou ooit kon raai dat elke mens die lig kan sien (wie sou kon raai)
kom sing nou halleluja
en vier vandag die lewe
want liefde is volmaak, dis tien uit tien (liefde is volmaak)
daar’s hoop en daar is lewe
want sondes word vergewe
wie sou ooit kon raai dat elke mens die lig kan sien (raai dat elke mens)
kom sing nou halleluja
en vier vandag die lewe
want liefde is volmaak, dis tien uit tien
كلمات أغنية عشوائية
- mfbty - 방귀 dance (yes yes y'all dance) كلمات الأغنية
- pat burgener - out of hand كلمات الأغنية
- home bowman - shepherd's verses كلمات الأغنية
- ballforever - all about me كلمات الأغنية
- milla thyme - 3 dimensions كلمات الأغنية
- jay1 - gwop كلمات الأغنية
- 4dam - hubba bubba gum كلمات الأغنية
- humbird - eve boards a train كلمات الأغنية
- jul - miné كلمات الأغنية
- joif - love is my all كلمات الأغنية