
juanita du plessis - stof wat ons agterlaat كلمات أغنية
maak die deure oop
nooi die mense in
kom ons raak weer stil
en begin by die begin
vir alles wat ons het
vir alles wat ons dra
is ‘n spoor om daar te los
wat ons kan gee voor ons vra
met elke terugkyk wonder ek
wat het ek om te hou
nie al die weelde of roem nie
maar elke oomblik saam met jou
en ek sal dit elke dag wil uitroep
vir die wat luister
skree oor die waarheid wat my hart soek
ek weet mos een is nie meer werd as die ander
elke siel weeg tog dieselfde
dis net die stof wat ons agterlaat
bring die harte saam
die wil om te verstaan
kyk verby die pyn
verby elke diep geheim
na daar waar hulle roep
na daar waar net die vrees vir ons ontmoet
as vrede in die hoop
dis die pad wat ons moet loop
met elke terugkyk wonder ek
wat het ek om te hou
nie al die weelde of roem nie
maar elke oomblik saam met jou
en ek sal dit elke dag wil uitroep
vir die wat luister
skree oor die waarheid wat my hart soek
ek weet mos een is nie meer werd as die ander
elke siel weeg tog dieselfde
dis net die stof wat ons agterlaat
dit vloei deur my are dit vloei deur my
dit brand in my wese dit brand in my
ek sal dit elke dag wil uitroep
vir die wat luister
skree oor die waarheid wat my hart soek
ek weet mos een is nie meer wêrd as die ander
elke siel weeg tog dieselfde
dis net die stof wat ons agterlaat
ek weet mos een is nie meer werd as die ander
elke siel weeg tog dieselfde
dis net die stof wat ons agterlaat
dis net die stof wat ons agterlaat
كلمات أغنية عشوائية
- live without - inferior design كلمات أغنية
- katie melua - your longing is gone (acoustic) كلمات أغنية
- warren peace - breaking habits you enjoy كلمات أغنية
- mama duke - play this when كلمات أغنية
- kristina bach - tausend kleine winterfeuer كلمات أغنية
- sastro (arg) - beatificado كلمات أغنية
- tobe nwigwe - fye fye (monumintal live) كلمات أغنية
- drimer - io mi porto rispetto كلمات أغنية
- dan. e - i'll forget it كلمات أغنية
- doja cat - naked (remix) كلمات أغنية