juanita du plessis - sonder jou كلمات الأغنية
ek mis jou lyf hier teen myne
as die nagte kouer raak
ek mis die troos van jou hande
wat die seerkry minder maak
jy is weg, ek is alleen
daar’s net stilte om my
ek mis jou arms hier om my
dit laat my altyd veilig voel
ek mis jou glimlag, jou woorde
wat my altyd sê wat jy bedoel
jy is weg, ek is alleen
maar ek voel jou oral om my
sonder jou
is my wêreld leeg, bly dit winter in my hart
sonder jou
wat my trane afvee, die somer weer kan gee
sal jy my kom vashou my lewe is blou
sonder jou
ek mis jou voetstappe naby
wat jou altyd reguit na my toe lei
ek mis die blink in jou oë
wat altyd wys jy’s lief vir my
jy is weg, ek is alleen
maar еk voel jou oral om my
sonder jou
is my wêreld leeg, bly dit wintеr in my hart
sonder jou
wat my trane afvee, die somer weer kan gee
sal jy my kom vashou my lewe is blou
sonder jou
sonder jou
كلمات أغنية عشوائية
- lloaded - wya? كلمات الأغنية
- deadskin - bodies كلمات الأغنية
- mac wiseman - crying heart blues كلمات الأغنية
- lil sunken eye - crash course كلمات الأغنية
- izzy spears - better كلمات الأغنية
- tony loya - six كلمات الأغنية
- police bastard - fortress كلمات الأغنية
- lilfina - better than fairytales كلمات الأغنية
- recd - take a rest كلمات الأغنية
- spine (2) - non-violent offender كلمات الأغنية