
juanita du plessis - partykeer كلمات أغنية
[vers 1]
al het ek jou verloor
asof ek jou kon hou
is jy bedoel vir my, terwyl jy net soos mis voor die oggend son verdwyn
en hoe gaan ons kan weet
wanneer die einde kom
hoe kan ek vergeet die eerste dag toe jy jou hand uit hou vir my
[koor]
partykeer breek jou hart en partykeer breek jou vlerke
partykeer gly jou hand en sny jy dieper as wat jy wou
partykeer werk dit uit en partykeer breek jy alles
partygoed praat jy uit en partykeer bly jy stil
[vers 2]
ons paaie het verdeel
en wat doen ons dan nou
dai eerste kinder liefde waar ek gevoel het nou
al is jy elders nou
is ons nog steeds net ek
maar jy is nog steeds alles
steeds in elke plek, in elke plek
[outro]
al het ek jou verloor
asof ek jou kon hou
is jy bedoel vir my, terwyl jy net soos mis voor die oggend son verdwyn, verdwyn
كلمات أغنية عشوائية
- nezumi gab - divagaciones كلمات أغنية
- weeb - herobrine كلمات أغنية
- oriente - yin-yang كلمات أغنية
- mic reckless - i am reckless كلمات أغنية
- mégaloyann - le freestyle des kheys كلمات أغنية
- tafara x don cavelle - chipo changu كلمات أغنية
- 3030 - meus deus (remix) كلمات أغنية
- vacca - madrelingua كلمات أغنية
- jano - manifest كلمات أغنية
- young diamond - going back home كلمات أغنية