juanita du plessis - onthou my كلمات الأغنية
onthou my
onthou my naam
onthou ons saam wees
en die plek waar ons staan
onthou my
onthou my hart
onthou hierdie oomblik
hierdie kruispad en waarheen ek moet gaan
sterre is helder maar sterre vergaan
die son maak ons warm maar hy skuil voor die maan
ooh ek’s meer as die ster wat die mense my maak
daar is soveel meer dinge wat diep aan my raak
onthou my
en hoor my hart as hy klop in elke woord wat ek sê
oh ho onthou my
daar is geheime wat agter verhoë en gordyne lê
verstaan my
en hoor my siel as ek vra dat jy herinnering dra van my
en altyd my naam onthou want ek is liеf vir jou
o ho onthou my
onthou my
onthou my stem
onthou ons drome
en die tyd is gеwen
onthou my
onthou my oë
onthou ek kyk vir jou
en hoe ek in jou glo
sterre is helder maar sterre vergaan
die son maak ons warm maar hy skuil voor die maan
oe ek’s meer as die ster wat die mense my maak
daar is soveel meer dinge wat diep aan my raak
onthou my
en hoor my hart as hy klop in elke woord wat ek sê
o ho onthou my
daar is geheime wat agter verhoë en gordyne lê
verstaan my
en hoor my siel as ek vra dat jy herinnering dra van my
en altyd my naam onthou want ek is lief vir jou
oh ho onthou my
onthou my
onthou my naam (onthou my naam)
onthou my
ek vat jou saam
onthou my
en hoor my hart as hy klop in elke woord wat ek sê
oh ho onthou my
daar is geheime wat agter verhoë en gordyne lê
verstaan my
en hoor my siel as ek vra dat jy herinnering dra van my
en altyd my naam onthou want ek is lief vir jou
o ho onthou my
كلمات أغنية عشوائية
- the great wilderness - silverscreen كلمات الأغنية
- hammerdrone - the wasting throne كلمات الأغنية
- semblant - gaslighting كلمات الأغنية
- sweet kisses - pov / minha felicidade (mashup)* كلمات الأغنية
- soulja boy - spiderman كلمات الأغنية
- abakhail - shehr e karachi كلمات الأغنية
- rxmance - i wrote this song for myself كلمات الأغنية
- luke prater - me time كلمات الأغنية
- burcu güven aydın sarman şoray uzun - okul yolu كلمات الأغنية
- studio musicians - pandekagesangen كلمات الأغنية