
juanita du plessis - net 'n mens lyrics
as die donker om my vou
en die nag se kloue my vashou
as die verlange deur my boor
met die koue besêf ek het jou verloor
mag ek dan stil raak
my siel se vensters oop maak
myself net toelaat
om te weet ek’s net ‘n mens
ek gooi vanaand my trane teen die maan
wie sal die pyn in my verstaan
waar sal my hart weer troos kan vind
want jou weggaan
laat my huil soos ‘n kind
die vrees oorrompel my
hier waar ek alleen agter bly
waar die bang wees om my vou
oor dit wat was en wat die toekoms hou
ek hoor nogsteeds jou naam
en ek weet nie hoe om aan te gaan
waar my hart in stukke lê
onthou ek ek’s net ‘n mens
ek gooi vanaand my trane teen die maan
wie sal die pyn in my verstaan
waar sal my hart weer troos kan vind
want jou weggaan
laat my huil soos ‘n kind
waar sal my hart weer troos kan vind
want jou weggaan
laat my huil soos ‘n kind
want jou weggaan
laat my huil soos ‘n kind
كلمات أغنية عشوائية
- charity brown - ain't no hurt love can't heal lyrics
- b witched - if it don't fit lyrics
- your demise - teenage lust lyrics
- bon jovi - hollywood dreams lyrics
- buffalo tom - the bus lyrics
- boys - terminal love lyrics
- bomb the music industry - happy anterrabae day!!! lyrics
- bill anderson - where he leads me lyrics
- aaron benward - love life lyrics
- broken bells - citizen lyrics