
juanita du plessis - my pa is die koning كلمات أغنية
jy glimlag so breed as jy my vriendelik groet
jy lyk tog so self_versekerd
met die wêreld aan jou voete
voel jy soos ‘n reus bly die lewe ’n fees
as teëspoed jou tref dan skeel dit jou min
dit lyk of jy dans as jy loop
ek kon dit nooit verstaan nie
ek moes die antwoord hê en toe hoor ek jou sê
my pa is die koning van die heelal jy weet
en kom wat wil ek sal dit nooit vergeet nie
die wind kan waai die berge kan val
hy’t gesê hy voorsien en hy sal
ek’s die koning se kind dit maak my ‘n prinses
die lewe is christus selfs die dood is ‘n wins
vir niks is ek bang nie dit sê ek jou nou
my pa is die koning onthou
hoe moes ek nou voel ek wens ek was jy
maar ek’s net ‘n gewone vrou
dit klink so onregverdig
om ‘n koning te hê vir wie jy pa kan sê
toe’t jy my genooi jy sê kom luister nou mooi
hoe kan jy tog so gou vergeet
ons is mede erfgename
en toe ek my kon kry toe sê jy vir my
jou pa is die koning van die heelal jy weet
en kom wat wil jy moet dit nooit vergeet nie
die wind kan waai die berge kan val
hy’t gesê hy voorsien en hy sal
jy’s die koning se kind ja dit maak jou ‘n prins
die lewe is christus selfs die dood is ‘n wins
vir niks is jy bang nie of wat sê ek nou
jou pa is die koning onthou
my pa is die koning van heelal jy weet
en kom wat wil ek sal dit nooit vergeet nie
die wind kan waai die berge kan val
hy’t gesê hy voorsien en hy sal
ek’s die koning se kind dit maak my ‘n prinses
die lewe is christus selfs die dood is ‘n wins
vir niks is ek bang nie dit sê ek jou nou
my pa is die koning onthou
my pa is die koning onthou
my pa is die koning onthou
كلمات أغنية عشوائية
- art dave - a girl from andaman sea كلمات أغنية
- lzaccio - box it out كلمات أغنية
- occhiaia 47 - vetro كلمات أغنية
- lucius - until we get there (the new recording) كلمات أغنية
- acecrave - i was left behind كلمات أغنية
- ynkeumalice - 1.2 stepper كلمات أغنية
- karuu - come with me كلمات أغنية
- akri - play كلمات أغنية
- trippy__emi - diagris كلمات أغنية
- epic fanmade rap battles of history - harry houdini vs barnum & bailey كلمات أغنية