
juanita du plessis - môre sal die son weer skyn كلمات أغنية
in vriespunt dialek
voer die winter sy gesprek
sy tyding is koud en kul
met temperatuur van nul
soms hoor ek as hy praat
as die sonskyn my verlaat
‘n kliniese debat
in die krisis van die hart
sy woordeskat is klein
al wat hy spel is pyn
soms hoor ek as hy fluister
hy dwing my om te luister
maar môre sal die son weer skyn
dis die lewe se mooiste refrein
woorde as jou hoop wil kwyn
môre sal die son weer skyn
môre sal die son weer skyn
dis die lewe se mooiste refrein
woorde as jou lied wil kwyn
môre sal die son weer skyn
die ysige raad
in sombere gewaad
geboorte plek van leed
waar brose harte breek
soms voel ek hoe hy seermaak
as ek winternagte deurmaak
maar ek het my verweer
teen hierdie ander seer
seisone moet versluit
my wapen is die tyd
want ek weet dat die somer kom
as die perskebome blom
môre sal die son weer skyn
dis die lewe se mooiste refrein
woorde as jou hoop wil kwyn
môre sal die son weer skyn
maar môre sal die son weer skyn
dis die lewe se mooiste refrein
woorde as jou lied wil kwyn
môre sal die son weer skyn
كلمات أغنية عشوائية
- kim ximya, simo cell - way 2a head كلمات أغنية
- brad paisley - truck still works كلمات أغنية
- ben levin - fluorescent lights كلمات أغنية
- fier - stillgointhruit كلمات أغنية
- john trevor - spider كلمات أغنية
- the color and sound - do it again كلمات أغنية
- fehlfarben - passieren كلمات أغنية
- taylor locke - the dream is over كلمات أغنية
- daemsey - trespassing كلمات أغنية
- diamond desireé - smooth talker كلمات أغنية