
juanita du plessis - meer كلمات أغنية
elke dag kan ek sien dat my lewe so gejaag’d is
so min van god in soveel wat ek doen
ek is moeg en ek weet dat my dag so vol is
maar my lewe is leeg
so ek roep na my god
dis hy wat hoor
meer van u, meer van u
minder van myself
wat kan ek, gee vir u
niks hier in my hand
kom dan nou, grote heer
vul my met u gees
ek soek meer van u, elke dag
minder van myself
wat ek het, in my hand is so klein en onbelangrik
elke goliat maak my bewus daarvan
maar u naam, het krag wat my reuse bang maak
en hulle verslaan
so ek roep na my god
dis hy wat hoor
meer van u, meer van u
minder van myself
wat kan ek, gee vir u
niks hier in my hand
kom dan nou, grote heer
vul my met u gees
ek soek meer van u, elke dag
minder van myself
kom dan nou
kom dan nou, grote heer
vul my met u gees
ek soek meer van u, elke dag
minder van myself
كلمات أغنية عشوائية
- matty mullins - back to square one كلمات أغنية
- bts - outro: propose كلمات أغنية
- esmee denters - if i could i would كلمات أغنية
- madden brothers - bad كلمات أغنية
- madden brothers - brixton كلمات أغنية
- jennifer hudson - say it كلمات أغنية
- missing link - lament كلمات أغنية
- missing link - do you كلمات أغنية
- madden brothers - suddenly كلمات أغنية
- dashius clay - login password كلمات أغنية