
juanita du plessis - maak oop jou hart كلمات أغنية
hy klop aan jou hart se deur
weer en weer keer op keer
gaan jy oopmaak
wanneer gaan jy oopmaak
jy sê jy wil nog jonk wees
die lewe geniet
daar’s nog baie tyd vir regmaak
baie tyd vir regmaak
maar die einde is naby
al die tekens is hier
hoe lank wil jy nog wag
môre is dit dalk te laat
maak oop jou hart hy wag vir jou
hy sal aanhou probeer
omdat hy jou oneindig lief het
lief het
gee als vir hom jou hele lewe vir hom
want die enigste weg na die vader is deur jesus
jy sê jy’t teveel sondes
jou hart is vuil
jy’t jou siel vеruil vir die wêreld
die dingе van die wêreld
maar sy genade is genoeg vir jou
hy roep na jou
hy vergewe gou
gaan jy luister wanneer gaan jy luister
want die einde is naby
al die tekens is hier
hoe lank wil jy nog wag
môre is dit dalk te laat
maak oop jou hart hy wag vir jou
hy sal aanhou probeer
omdat hy jou oneindig lief het
lief het
gee als vir hom jou hele lewe vir hom
want die enigste weg na die vader is deur jesus
jy kan dit dalk nie sien nie
jy d_nk dat jy dit nie verdien nie
maar hy’t klaar die prys betaal
aan ‘n houtkruis
maak oop jou hart hy wag vir jou
hy sal aanhou probeer
omdat hy jou oneindig lief het
lief het
gee als vir hom jou hele lewe vir hom
want die enigste weg na die vader is deur jesus
want die enigste weg na die vader is deur jesus
كلمات أغنية عشوائية
- cold34 - dark vibe catacombs 고요 كلمات أغنية
- godsleep - booster كلمات أغنية
- sushant kc - kaha jau كلمات أغنية
- dying wish - torn from your silhouette كلمات أغنية
- אריאל הורוביץ - mikdashim - מקדשים - ariel horowitz كلمات أغنية
- lhls - disney love كلمات أغنية
- maddy prior & tim hart - the ploughboy and the cockney كلمات أغنية
- kira mcspice - prodrome كلمات أغنية
- atena - oh my كلمات أغنية
- #kyraka - далеко (far) كلمات أغنية