
juanita du plessis - liewe jinne! كلمات أغنية
oom frikkie maak die deur oop en sê kom in
laat ons hierdie naweek party nou begin
niemand ry, vanaand gaan niemand ry
na 12 vra tannie hannie is die boeing oor
skop haar skoene uit en sê sy vat nou voor
ek wil bly, oee ek wil net hier bly
want dis weer vrydagaand op hierdie plattelandse dorpie
sal jy by kan hou meneer vat haar nou vir ‘n sokkie
o liewe jinne
hier loop die dinge
kom bietjie binne, laat waai met die musiek
dat ons kan vastrap, two_step, draai
da vat hy
aai jaai jaai
o liewe jitte
maak los daai litte
jy’s op jou stukke
vanaand gaan al die voete hierdie dak laat lig
soos in die ou dae vat my terug
o liewe jinne!
ou doepie sê hy wil nou karaoke sing
hy sê gooi daar nog ‘n tune, jy kan maar ys ook bring
dis verby, oeh vanaand gaan niemand ry
want dis weer vrydagaand op hierdie plattelandse dorpie
sal jy by kan hou meneer vat haar nou vir ‘n sokkie
o liewe jinne
hier loop die dinge
kom bietjie binne, laat waai met die musiek
dat ons kan vastrap, two_step, draai
da vat hy
aai jaai jaai
o liewe jitte
maak los daai litte
jy’s op jou stukke
vanaand gaan al die voete hierdie dak laat lig
soos in die ou dae vat my terug
o liewe jinne!
كلمات أغنية عشوائية
- rave the reqviem - exit babylon كلمات أغنية
- the geek - unsure كلمات أغنية
- bhs svve - closed-β كلمات أغنية
- hardbody music - everything that glitters كلمات أغنية
- the mob - l’odeur qu’a l’automne كلمات أغنية
- στέφανος κορκολής (stefanos korkolis) - epestrefe (syhna) كلمات أغنية
- franklin5128 - need somebody (bim bam body) كلمات أغنية
- すりぃ (three) - バカになって (baka ni natte) كلمات أغنية
- myk (kor) - dazed & amazed (home demo) كلمات أغنية
- cg luv, 424stuck - flora كلمات أغنية