
juanita du plessis - huise van glas كلمات أغنية
kyk die mense in die strate
dokters, staats_amptenare
almal dra geheime in die mou
soos papierpoppe op kaarte
word ons leeg en sonder harte
en daar’s niemand wat ‘n ander meer vertrou
waarom sien ons die splint in ’n ander een se oog
en staar ons altyd blind in die van ons
dieselfde son wat daar skyn
gee aan almal deel van hom
ooh moenie oordeel nie
en wys nie ‘n vinger nie
ons almal woon in huise van glas
kyk die nuus in die koerante
oordeel van alle kante
is daar dalk ‘n skuldgеvoel wat skuil
en die mensе praat en skinder
oor die dinge wat hul hinder
maak nie saak wie huil nie dis die styl
waarom sien ons die splint in ‘n ander een se oog
en staar ons altyd blind in die van ons
dieselfde son wat daar skyn
gee aan almal deel van hom
ooh moenie oordeel nie
en wys nie ‘n vinger nie
ons almal woon in huise van glas
sê my waar is die broeder liefde
dalk gesteel deur die nag diewe
en al wat nou nog oorbly
is verwyte en kritiek
waarom sien ons die splint in ‘n ander een se oog
en staar ons altyd blind in die van ons
dieselfde son wat daar skyn
gee aan almal deel van hom
ooh moenie oordeel nie
en wys nie ‘n vinger nie
ons almal woon in huise van glas
كلمات أغنية عشوائية
- matisyahu - not regular كلمات أغنية
- five o' clock - wtii كلمات أغنية
- fourrest - courtside harmonies كلمات أغنية
- austyn cage - after party كلمات أغنية
- kira7 - film cinima2i كلمات أغنية
- octi - geeklife كلمات أغنية
- vybz kartel - prove your love كلمات أغنية
- t section - dior كلمات أغنية
- xxayat0 - reflections (отражения) كلمات أغنية
- zay2slimy - drak not slime كلمات أغنية