
juanita du plessis - herrinerings aan jou كلمات أغنية
ek d_nk vanaand aan bittersoet verlede
aan aande toe ons hand aan hand kon gaan
‘n toekomsdroom en ons beloof die hede
dat amberliefde altyd sou bestaan
uit roesrooi bruin van goue herfs se kleurdig
uit somerson se helder kransestraal
‘n ideaal van hoëveld se somer
sou jy en ek die mooiste kleure haal
herinnerings aan jou
leë getapte woorde
herinnerings akkoorde
wat alles vaster hou
herinnerings aan jou
‘n dagboek vol geskrifte
van dae en drifte
wat my alles laat onthou
die jare trek om my al nouer kringe
en my pallet word warmte beroof
beloftes leef koue blou herinneringe
nou’s al my kleure bleekwit uitgedoof
met jou terugkoms blom dorre seildoekweë
en skilder ons ‘n ryk stil lewe saam
die sonlig krismisrose voor die venster
en botterblom geel môres teen die raam
herinnerings aan jou
leë getapte woorde
herinnerings akkoorde
wat alles vaster hou
herinnerings aan jou
‘n dagboek vol geskrifte
van dae en drifte
wat my alles laat onthou
كلمات أغنية عشوائية
- pelegrin - the coldest night كلمات أغنية
- zela - i want attention كلمات أغنية
- baby j [pr] - maleante كلمات أغنية
- arafgf - vur dibe كلمات أغنية
- bukano - la cumbia de free fire كلمات أغنية
- ağaçkakan - glitch كلمات أغنية
- saint rose - gone كلمات أغنية
- bob rivers - the girl with emphysema كلمات أغنية
- monsieur nov - j'ai oublié كلمات أغنية
- crm (au) - nothin' to lose كلمات أغنية