![kalimah.top](https://kalimah.top/extra/logo.png)
juanita du plessis - glo hoop droom كلمات الأغنية
jy bly stil
jy’s bang hulle sê jy praat teveel
maar jy moet sê wat jy wil hê
binne in jou hart kom lê die waarheid
jy staan terug
in die skade word jou drome swart
maar jy moet weet hy sal jou nooit vergeet
staan op en leef
jy moet glo, hoop, droom
haal asem na bo jou oë
daar is drome wat wag
as jy glo in die dag
omdat dit gawes van bo
dans, praat, gee
gaan uit en maak oop die deur
daar is son as jy glo
maak oop jou oë
sien daardie gawes van bo
jy bly sit
jy wag vir ‘n kans om op te staan
maar jy kan loop die weg is oop
voor jou voete wag ‘n nuwe lewe
jy kyk weg
jy glo nie daardie wind kan gaan lê
maar elke wens
soveel groter as die mens
staan op en leef
jy moet glo, hoop, droom
haal asem na bo jou oë
daar is drome wat wag
as jy glo in die dag
omdat dit gawes van bo
dans, praat, gee
gaan uit en maak oop die deur
daar is son as jy glo
maak oop jou oë
sien daardie gawes van bo
laat jou drome jou lei
by die strale van die son verby
laat jou lewe
lewe nou begin
jy moet glo, hoop, droom
haal asem na bo jou oë
daar is drome wat wag
as jy glo in die dag
omdat dit gawes van bo
dans praat gee
gaan uit en maak oop die deur
daar is son as jy glo
maak oop jou oë
sien daardie gawes van bo
daar is son as jy glo
maak oop jou oë
sien daardie gawes van bo
كلمات أغنية عشوائية
- mixtapes - sunsets كلمات الأغنية
- johnstones - what's your story كلمات الأغنية
- ten after two - reason to fake كلمات الأغنية
- sound of animals fighting - the golden boy that was swallowed by the sea كلمات الأغنية
- stupid stupid henchmen - dying in 'honour' كلمات الأغنية
- thermals - when i was afraid كلمات الأغنية
- riverdales - plan 13 كلمات الأغنية
- a - coming around كلمات الأغنية
- up for nothing - zero to sixty كلمات الأغنية
- trash talk - kill the snakes كلمات الأغنية