juanita du plessis - #ekbly كلمات الأغنية
[vers 1]
nêrens is die hemelruim so mooi nie, soos as jy op kyk in die bosveld sterre nag
en nêrens lê die duine sand so rooi nie, soos in die middel van die kalahari prag
al staan ek ‘n duisend muile ver ander kant die verste stêr sal ek altyd na jou verlang
in ‘n vreemde plek, vreemde stad is daar heeltyd huimwee in my hart
ek mis jou my mense my taal
[koor]
want my huis is waar my hart is, en my hart is daar by jou, suid afrika
[vers 2]
waar die weskus branders oor my voete spoel, en ek jou son lig op my gesig kan voel
waar ek in die wilgerboom se koeltes lê en waar tafelberg vir my nag kom sê
in jou arms is waar ek hoort ja jy is enig in jou soort my liefde vir jou sal nooit vergaan
in my siel lê jy uit gekerf vir jou sal ek lewe ek sal sterf
my land, my mense my taal
want my huis is waar my hart is, en my hart is daar by jou
en as dit tyd vir my laaste asem is mag ek my oë toe maak by jou
[koor]
suid afrika, ek vir jou
suid afrika my land my tand
suid afrika ooh, suid afrika ooh
suid afrika
كلمات أغنية عشوائية
- ll cool j - two different worlds كلمات الأغنية
- ll cool j - u can't fuck with me كلمات الأغنية
- ll cool j - wanna get paid كلمات الأغنية
- ll cool j - u should كلمات الأغنية
- ll cool j - why do you think they call it dope كلمات الأغنية
- ll cool j - you and me كلمات الأغنية
- ll cool j - you can't dance كلمات الأغنية
- ll cool j - you'll rock كلمات الأغنية
- ll cool j - you're my heart كلمات الأغنية
- ll cool j - zoom كلمات الأغنية