
juanita du plessis - een hart كلمات أغنية
ek wonder wat het ek ooit gedoen om jou te vedien
het jy dalk my hart deur die oe van die hemel raak gesien
want nooit in my lewe het ek ged-nk, dat iemand my so lief kan he soos jy
n engel gestuur vir my.
jys die wind hier onder my vlerke, wat my hoog hou, in die lug hou
jys die vuur wat brand in my sodat ek kan styg.
met jou krag en sterkte leer jy my om te lewe, jys die rede
jys die engel van my hart want jy glo in my.
die kalmte spoel oor my as jy naby my is,
jou arms bly die hawe waar ek veiling rus
om elke myl saam met my te loop
te glo en hoop dat ek my drome kry, dis jy
‘n engel gestuur vir my.
jys die wind hier onder my vlerke, wat my hoog hou, in die lug hou
jys die vuur wat brand in my sodat ek kan styg.
met jou krag en sterkte leer jy my om te lewe, jys die rede
jys die engel van my hart want jy glo in my.
كلمات أغنية عشوائية
- deep purple - all the time in the world كلمات أغنية
- wargasm - ugly is to the bone كلمات أغنية
- hank williams jr - whiskey on ice كلمات أغنية
- icehouse - at night كلمات أغنية
- yo gotti - in my car كلمات أغنية
- fabulous disaster - collide كلمات أغنية
- saga - return to forever كلمات أغنية
- dionne warwick - i'm on my way كلمات أغنية
- of the wand the moon - a song for deaf ears in empty cathedrals كلمات أغنية
- no bragging rights - the advent of change كلمات أغنية