
juanita du plessis - die fiets كلمات أغنية
ek was klein gewees ek onthou nog
dit was ‘n groot geskenk vir my
dit was my sesde kersfees
ek het my eerste fiets gekry
my vreugde onbeskryflik
maar tog die vrees diep binne my
sou ek my pa kon trots maak
sou ek op hierdie fiets kon ry
maar dis sy woorde wat ek vandag nogsteeds onthou
want elke keer toe my voete gly was sy hande onder my
en hy’t gesê
ek sal jou nooit los nie
jy is myne
maak nie saak wat dit kos nie
ek sal my lewe gee vir jou
en jou nooit verlaat nie
vertrou my
moenie bang wees nie ek is hier reg langs jou
ek sal jou nooit los nie
ek sal jou hand nooit los nie
my pa se dood was skielik
die lewe was vir my verby
maar eendag op my knieë in ‘n donker uur
het ek my hemelse pa in my hart gekry
my vreugde onbeskryflik
en soveel vrede diep binne my
dat ek my pa sou trots maak
op die regte pad sal bly
dis sy genade wat my vandag nog staande hou
want elke keer as my voete gly is sy hande onder my
en ek hoor hom sê
ek sal jou nooit los nie
jy is myne
maak nie saak wat dit kos nie
ek het my lewe gegee vir jou
ek sal jou nooit verlaat nie
vertrou my
moenie bang wees nie ek is hier reg langs jou
as jy bang is, is ek by jou
langs jou, om jou
want jy behoort aan my
ek sal jou nooit los nie
jy is myne
maak nie saak wat dit kos nie
ek het my lewe gegee vir jou
ek sal jou nooit verlaat nie
vertrou my
moenie bang wees nie ek is hier reg langs jou
ek sal jou nooit los nie
ek sal jou hand nooit los nie
ek sal jou nooit los nie
ek sal jou hand nooit los nie
كلمات أغنية عشوائية
- rowwen hèze - stewardess كلمات أغنية
- the blunt force trauma - playing the piano, drunk كلمات أغنية
- dtf - sauvage كلمات أغنية
- jroa - habulan كلمات أغنية
- christopher daniel - back up plan كلمات أغنية
- doble pletina - eso hacíamos كلمات أغنية
- trench twins - my brother’s keeper كلمات أغنية
- citizen queen - this christmas كلمات أغنية
- zimbra - sinais كلمات أغنية
- jenko music - az-5 كلمات أغنية