
juanita du plessis - bosveld كلمات أغنية
wat sou dit help as ‘n mens altyd alleen moes wees
dinge sou nie waarde hê as ons dit nie kan deel
soos ‘n aand net soos vanaand
by die vuur elke uur
bring my net nader aan jou
en die bosveld bly net die plek vir my
solank jy daar is om my lief te hê
en ek haal die maan en bring hom saam
en lê hom saggies voor jou voete neer
vergeet van die haas en die raas en die prys van goud dis koud
die wêreld sal ‘n sprokie wees as jy by my wil bly
op ‘n aand net soos vanaand
by die vuur elke uur
bring my net nader aan jou
en die bosvеld bly net die plek vir my
solank jy daar is om my liеf te hê
en ek haal die maan en bring hom saam
en lê hom saggies voor jou voete neer
die glasies klink en die sterre wink en die aand is jonk
die vroue maak slaai en die manne braai en die lapa stoom
soos ‘n pot vol mieliepap
op die vuur elke uur
bring my net nader aan jou nader aan jou
en die bosveld bly net die plek vir my
solank jy daar is om my lief te hê
en ek haal die maan en bring hom saam
en lê hom saggies voor jou voete neer
كلمات أغنية عشوائية
- colo de deus - romanos 5 (live) كلمات أغنية
- jessica baio - what are you afraid of? كلمات أغنية
- the sheepdogs - my baby كلمات أغنية
- fernandinho - vida (part. bianca azevedo) كلمات أغنية
- catalina (switzerland) - footprints in the snow كلمات أغنية
- carlile - life of the party كلمات أغنية
- yangie - eyes can lie كلمات أغنية
- eric clapton - badge (live at hammersmith odeon, london) كلمات أغنية
- louis armstrong and his all stars - the gypsy (live at pasadena, 1956) كلمات أغنية
- kaikhosru sorabji - l'irrémédiable كلمات أغنية