
juanita du plessis - as vandag my laaste dag is كلمات أغنية
as die son in die oggend opkom, en die wãªreld vir my sing
as my hart nog klop hier binne my, nog ‘n dag van lewe bring
bly ek wonder, wat as vandag my laaste dag is?
die lewe maak soms draaie, wat niemand kan verstaan
vandag is jy hier, maar as more kom is dit dalk tyd om te gaan
en ek wonder, wat as vandag my laaste dag is?
ek sal lewe, dieper liefhãª, elkeen na aan my net ‘n rukkie langer vashou
ek sal vergewe, tot aan die einde, en met vrede in my hart my oã« wil toemaak
as vandag my laaste dag is
elke uurglas loop tog iewers leeg, elke lewe het ‘n lyn
het ek genoeg gesãª, het ek genoeg gewys of sal my spore gou verdwyn
ek bly wonder, wat as vandag my laaste dag is?
ek sal lewe, dieper liefhãª, elkeen na aan my net ‘n rukkie langer vashou
ek sal vergewe, tot aan die einde, en met vrede in my hart my oã« wil toemaak
as vandag my laaste dag is…
elke hartklop, elke asem, dis net vir my geleen
elke oggend as ek wakker word, weet ek dis seã«n
en ek belowe sag, as dit vandag my laaste dag is
sal ek sal lewe, dieper liefhãª, elkeen na aan my net ‘n rukkie langer vashou
ek sal vergewe, tot aan die einde, en met vrede in my hart my oã« wil toemaak
as vandag my laaste dag is
as vandag my laaste dag is
as vandag my laaste dag is
كلمات أغنية عشوائية
- styx - just fell in كلمات أغنية
- styx - jonas psalter كلمات أغنية
- o a r of a revolution - black rock كلمات أغنية
- styx - heavy metal poisoning كلمات أغنية
- styx - havin' a ball كلمات أغنية
- styx - half-penny, two-penny كلمات أغنية
- styx - great expectations كلمات أغنية
- goliath and the giants - disco كلمات أغنية
- styx - everything is cool كلمات أغنية
- styx - double life كلمات أغنية