juanita du plessis - as jy net kon weet كلمات الأغنية
as jy net kon weet
as jy net kon weet (as jy net kon weet)
as jy net kon weet
as jy net kon weet
jy sien my nie
ek kyk elke keer maar jy sien my nie
jy weet dit nie
ek’s mal oor jou en jy weet dit nie
ek verloor my kop en my hart gaan stop
as jy voor my staan en jy vra my naam
diep in my hart
diep in my hart wens ek’s sy
as jy net kon weet (as jy net kon weet)
as jy net kon weet
hoe ek droom van jou hoe ek huil oor jou
en ek wens ‘n wens
vir ‘n oomblik saam wat jy langs my staan en net myne is
jy voel dit nie
ek raak aan jou maar jy voel dit nie
jy hoor my nie
ek sê jou naam maar jy hoor my nie
maar vanaand is die aand
wat ek jou gaan vra vir ‘n laastе dans
ag sê net ja
vat my hand miskien sal jy verstaan
as jy nеt kon weet (as jy net kon weet)
as jy net kon weet
hoe ek droom van jou hoe ek huil oor jou
en ek wens ‘n wens
vir ‘n oomblik saam wat jy langs my staan en net myne is
as jy net kon weet
كلمات أغنية عشوائية
- costi (fin) - robben كلمات الأغنية
- slay king - derive (peru cover كلمات الأغنية
- da trap witch khali ma - witch ass pussy (wap cover) كلمات الأغنية
- tharyk - te amo كلمات الأغنية
- h2k - hương hoa phai tàn كلمات الأغنية
- duran duran - nothing less كلمات الأغنية
- pembe (tr) - ama kalbim bir et parçası değil كلمات الأغنية
- matthew ebel - mister speaker كلمات الأغنية
- holderness family - this is how you chew it كلمات الأغنية
- небо пополам (nebo popolam) - мой март (my march) كلمات الأغنية