juanita du plessis - alles wat daar was lyrics
saam hout gepak
saam vuur gemaak
die vlamme styg toe hardloop jy
nou moet ek alleen die brand uit kry hier binne my
ons het saam ja gesê
saam stil gelê
jy’t gehardloop toe dit oggend raak
nou moet ek alleen die bed opmaak van jou en my
om myself weer heel te kry
myself weer heel te kry
alles wat daar was alles wat daar was
en nie meer is
hoekom moet jy my hoekom moet jy my
jou so laat mis
ek sal ‘n hart oor gehad het as hy my nie verlaat het saam met jou
alles wat daar was alles wat daar was
en nie meer is
hoekom moеt jy my hoekom moet jy my
jou so laat mis
ek droom elkе aand nog ek jou jou vas
maar hoe verloor jy iets wat nooit joune was
alles wat daar was alles wat daar was is weg
ons het saam bly geraak
saam huis gemaak
toe jy weggaan wou my mure val maar ek het hulle opgetel
en sterk gemaak sodat ek weer heel kan raak
sodat ek weer heel kan raak
alles wat daar was alles wat daar was
en nie meer is
hoekom moet jy my hoekom moet jy my
jou so laat mis
ek sal ‘n hart oor gehad het as hy my nie verlaat het saam met jou
alles wat daar was alles wat daar was
en nie meer is
hoekom moet jy my hoekom moet jy my
jou so laat mis
ek droom elke aand nog ek jou jou vas
maar hoe verloor jy iets wat nooit joune was
alles wat daar was alles wat daar was is weg
so bitter min verstaan
so bitter baie vergaan
so baie sterk gestaan
so baie min is oor van
alles wat daar was alles wat daar was
en nie meer is
hoekom moet jy my hoekom moet jy my
jou so laat mis
ek sal ‘n hart oor gehad het as hy my nie verlaat het saam met jou
alles wat daar was alles wat daar was
en nie meer is
hoekom moet jy my hoekom moet jy my
jou so laat mis
ek droom elke aand nog ek jou jou vas
maar hoe verloor jy iets wat nooit joune was
alles wat daar was alles wat daar was is weg
كلمات أغنية عشوائية
- micsteam - dark roads lyrics
- e-girls (jp) - party in the sun lyrics
- yoyo sham 岑寧兒 - 空隙 (vent) (live at blue note beijing 2017) lyrics
- abduction - aux marches de lorraine lyrics
- the rankin family - breathe dream pray love lyrics
- healthy life - 12 high protein super fruits you should eat to lose belly fat lyrics
- cash flow - zarlar yek lyrics
- mc hotdog - 流星小夜曲 (shooting star) (簡體字/simplified characters) lyrics
- leroy zahno - intro lyrics
- sad submarine - вoзмoжнo lyrics