
joshua na die reen - sterrenet كلمات أغنية
jy sê ek moet kom
iets in die buitelug het jou verstom
jy spring op my rug
hou net stywer vas, hou net stywer vas, ek kom vir jou
en jy laat my spoed optel na waar die nag verbyvlieg
hou net bietjie verder aan ons sal dit nou sien
‘n bietjie verder tot daar waar die lig breek
ek weet dis net sterre vir jou
maar wanneer ek alleen voel sit ek net hier en kyk na die sterrenet
vang my as ek val in jou stеrrenet
vang my as ek val
hou nеt aan met praat
jy laat die lewe ‘n bietjie meer sin maak
ek sien weer die lig
as jy net hier naby
as jy net hier naby aan my is
hou net bietjie verder aan ons sal dit nou sien
‘n bietjie verder tot daar waar die lig breek
ek weet dis net sterre vir jou
maar wanneer ek alleen voel sit ek net hier en kyk na die sterrenet
vang my as ek val in jou sterrenet
vang my as ek val in jou sterrenet
sterrenet
wees soos die son
die lig wat na duisend jare steeds bly opkom
hou aan die lyn
mag die vure in jou hart
vure in jou hart nooit blus nie
كلمات أغنية عشوائية
- eventide - the beast and the machine كلمات أغنية
- status minor - something more كلمات أغنية
- winters - black clouds in twin galaxies كلمات أغنية
- natalia cappuccini - real women كلمات أغنية
- art paul schlosser - the christmas book club كلمات أغنية
- icarus account - for the both of us كلمات أغنية
- deep south - beleive كلمات أغنية
- ray parker jr - the other woman كلمات أغنية
- pretty reckless - bleeding كلمات أغنية
- sons of hollister - part time psycho كلمات أغنية