
joshua na die reen - dat jy myne is lyrics
jy hang vanaand jou hart in vrede se gang
met ons toekoms op jou mond en jou oë op my gerig
ek dra die kus met al ons fotos wat lag
en die jare sal getuig van ons lewe se gedig
en al voel die pad vergete, in jou sien ek ‘n rede dat ek hier by jou moet wees
laat die vure brand, laat die storm kom
laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is
laat die vure brand, laat die storm kom
laat die vrеde soos die wetе wees, dat jy myne is
wie kan die see se duisend stories vertel
dis die diepte van jou siel wat my lewens lank bekoor
jy sê die woorde wat my lippe verwag
met jou hande om my lyf en jou hare agteroor
en vir jou wil ek belowe, jy’s deel van my verhale
saam met jou wil ek die lewe skryf
laat die vure brand, laat die storm kom
laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is
laat die vure brand, laat die storm kom
laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is
dis die wind se koers wat my na jou toe dra
niemand kan my keer om elke dag jou hart te vra
laat die vure brand, laat die storm kom
laat die vrede soos die wete wees
laat die vure brand, laat die storm kom
laat die vrede soos die wete wees
laat die vure brand, laat die storm kom
laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is
laat die vure brand, laat die storm kom
laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is
dat jy myne is
كلمات أغنية عشوائية
- hemant kumar - jaane woh kaise log the lyrics
- juzz kidd - up 2 lyrics
- acidsice - koks lyrics
- ciggie witch - point cook lyrics
- beeby - 30 février lyrics
- feng suave - people wither lyrics
- playboy manbaby - i’m tired lyrics
- hadi herz - drip lyrics
- joey yung 容祖兒 & hins cheung 張敬軒 - make a beat (簡體字/simplified characters) lyrics
- hiphopologist & hamed slash - otagh amal lyrics