jo black - verlore seun lyrics
verlore seun – jo black
ek was die een wat
die grondpad geloop het
het als verloor toe ek
my siel gaan verkoop het
my hart verruil vir
‘n leuen en ‘n valse droom
maar ek onthou die fees
in my pa se huis
het nooit ged-nk ek sou sit
met ‘n hand vol gruis
ek verlang na die dae
toe ek joune was
nou staan ek hier
met die langpad so ver agter my
en jy staan met jou arms
uitgestrek na my
ek kom terug na jou toe
ek kom terug na jou toe
ek kom terug na jou toe
want ek was vir te lank weg
jou genade maak alles reg
ek was die verlore seun
nou sit ek hier en
ek weet wat ek verdien
ek het gesien hoe groot
jou genade is
‘n seun soos ek
weer terug in sy pa se huis
my skuld was blind
ek was skaam om
jou weer te sien
ek was so vuil
maar jy het my opgetel
‘n nuwe kleed het
jy aan my lyf gehang
nou staan ek hier
met die langpad so ver agter my
en jy staan met jou arms
uitgestrek na my
ek kom terug na jou toe
ek kom terug na jou toe
ek kom terug na jou toe
want ek was vir te lank weg
jou genade maak alles reg
ek was die verlore seun
ek kom terug na jou toe
want ek was vir te lank weg
jou genade maak alles reg
ek was die verlore seun
كلمات أغنية عشوائية
- k9 - wrong station lyrics
- parti - perfect lyrics
- bigbang - 에라 모르겠다 (fxxk it) lyrics
- isaiahthe3rd - the list lyrics
- georgio - freestyle pour héra lyrics
- the wild kindness - the monsoon lyrics
- +fvckfish x i61 - cop (i61 mash-up) lyrics
- murda beatz - novacane lyrics
- saint ripley - all day lyrics
- flite - colorless lyrics