
jo black - dalk te laat كلمات أغنية
ons los ons drome vir more
want more is nog ‘n dag
ons klou nog aan gister
asof tyd vir ons wag
mense se menings
is ons drome se dood
hou jou oog op die teiken
en vat nie die skoot
maar ons mis al die ure
en tyd gaan verby
dit is ‘n ritme van binne
wat by ons sal bly
haal jou drome uit jou tas
want die pad lê oop en wag
moenie wag todat tyd stilstaan nie
moenie wag tot die dood ons kom haal nie
en dit storm in jou hart
vir elke droom wat wakker raak
moenie wag totdat tyd stilstaan nie
moenie wag tor die dood ons kom haal
more’s dalk te laat
hy vat nie ‘n kans niе
want jy’s bang jy verloor
jy wil dit nie waag nie
want dit voеl net te groot
want ons mis al die ure
en tyd gaan verby
dit is ‘n ritme van binne
wat by ons sal bly
haal jou drome uit jou tas
want die pad lê oop en wag
moenie wag todat tyd stilstaan nie
moenie wag tot die dood ons kom haal nie
en dit storm in jou hart
vir elke droom wat wakker raak
moenie wag totdat tyd stilstaan nie
moenie wag tor die dood ons kom haal
more’s dalk te laat
haal jou drome uit jou tas
want die pad lê oop en wag
moenie wag todat tyd stilstaan noe
moenie wag tot die dood ons kom haal
more’s dalk te laat
كلمات أغنية عشوائية
- suwagloui - cater 2 you (remix) ft. beyonce كلمات أغنية
- louis jarto - der noget galt med mig كلمات أغنية
- hide tyson & trozos de groove - el odio كلمات أغنية
- 蘇打綠 (sodagreen) - silent angel كلمات أغنية
- orochi - corolla كلمات أغنية
- roger whittaker - what i left behind كلمات أغنية
- nürnberg - vada كلمات أغنية
- 2hollis - don't kill me كلمات أغنية
- kroc blanc - pauvre pays كلمات أغنية
- salvador - heaven (top ten edit) كلمات أغنية