
jo black - bring die hoop weer terug كلمات أغنية
hoop, wat is hoop?
dis die wens dat die son weer opkom
hoop, wat is hoop?
dis dat vrede by ons uit kom
hoop, dis die samesyn voor ‘n wêreldbeker eindstryd
hoop, dis die taal van ‘n hart
dis die gees van ‘n man wat uitskree
bring die hoop weer terug
daar’s ‘n oorlog hier binne my
dis vir jou wat teen jouself baklei
ek sê vir jou, jy is goed genoeg
so, bring die hoop weer terug
jy’s die lig in die donker gang
jy’s die baken wat op die heuwel staan
ek sien die mens wat jy nog kan wees
so, bring die hoop weer terug
hoop, wat is hoop?
dis as ons harte na mense terugdraai
hoop, wat is hoop?
as jy struikel sal jy weer opstaan
hoop, wees die hoop
steek jou hande uit na mekaar
hoop, dis ‘n stem wat sê:
as jy moeg is, sal ek jou dra
bring die hoop weer terug
daar’s ‘n oorlog hier binne my
dis vir jou wat teen jouself baklei
ek sê vir jou, jy is goed genoeg
so, bring die hoop weer terug
jy’s die lig in die donker gang
jy’s die baken wat op die heuwel staan
ek sien die mens wat jy nog kan wees
so, bring die hoop weer terug
so, bring die hoop weer terug
daar’s ‘n oorlog hier binne my
dis vir jou wat teen jouself baklei
ek sê vir jou, jy is goed genoeg
so, bring die hoop weer terug
jy’s die lig in die donker gang
jy’s die baken wat op die heuwel staan
ek sien die mens wat jy nog kan wees
so, bring die hoop weer terug
so, bring die hoop weer terug
so, bring die hoop weer terug
كلمات أغنية عشوائية
- kazy (fra) - deux? كلمات أغنية
- ysos كلمات أغنية
- lil banshee - after math كلمات أغنية
- 13th century cowboy - doomer2bloomer كلمات أغنية
- yesterday's pupil - lines and colours كلمات أغنية
- 7evin7ins - brake me كلمات أغنية
- poplord - flip da script كلمات أغنية
- stars - lynzie كلمات أغنية
- little mix - my love won't let you down tłumaczenie pl كلمات أغنية
- жасмин (zhasmin) - дождь за окном (dozhd' za oknom) كلمات أغنية