
jo black - bloed en vlees كلمات أغنية
bloed en vlees – jo black
het jy al ooit ‘n held nodig gehad
om jou te help teen die monsters wat jou pla
jy voel jy maak nie saak nie
niemand sal verstaan nie
dis beter om stil te bly
wees seker jy’s ‘n anker
maak jou hande vuiste
jy staan nou in die lewenskryt
ek sal baklei
soos die hond hier binne my
die doemprofete
maak nie saak nie
slaan nie raak nie
my held is aan my sy
ek’s op my knieë
ek fluister maar ek skree
want in my donker nag
sal jy my lig kom wees
want hierdie oorlog is
teen meer as bloed en vlees
as bloed en vlees
wens jy ook soms die storm kan bedaar
jy’s moeg geveg teen die donkerste van dae
met hande in jou hare
hoe kan dit verander
as jy nie in jouself meer glo
voel die bloed weer in jou are
gee dit nog ‘n rondte
niemand gaan jou onderkry
ek sal baklei
soos die hond hier binne my
die doemprofete
maak nie saak nie
slaan nie raak nie
my held is aan my sy
ek’s op my knieë
ek fluister maar ek skree
want in my donker nag
sal jy my lig kom wees
want hierdie oorlog is
teen meer as bloed en vlees
as bloed en vlees
ek sal baklei
soos die hond hier binne my
die doemprofete
maak nie saak nie
slaan nie raak nie
my held is aan my sy
ek’s op my knieë
ek fluister maar ek skree
want in my donker nag
sal jy my lig kom wees
want hierdie oorlog is
teen meer as bloed en vlees
as bloed en vlees
as bloed en vlees
كلمات أغنية عشوائية
- zach bryan - another day dying كلمات أغنية
- paolo nutini - it must be love كلمات أغنية
- doobie and lenno - broskies كلمات أغنية
- akira & p vlex - fuego كلمات أغنية
- ciclonautas - cocodrilo dando vuelta كلمات أغنية
- blizzy (se) - one in a milli كلمات أغنية
- rock¥ j - corleone كلمات أغنية
- nacha guevara - el dulce minuet كلمات أغنية
- polo gutta - goin' in كلمات أغنية
- bundeskanzler - kampfeslust كلمات أغنية