
jim reeves - die blonde matroos كلمات أغنية
sy staan op die hawe van tafelbaai strand,
haar seemans-geliefde hou sy by die hand
sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer
sy het glad geen tuiste en moederlief meer…
neem my, o matroos, neem my saam as jy swerwe
by jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe.
ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
neem my, o matroos, neem my saam as jy swerwe;
y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe.
ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
كلمات أغنية عشوائية
- waterdeep - restoration كلمات أغنية
- waterdeep - save me (psalm 69) كلمات أغنية
- waterdeep - since i am so sick كلمات أغنية
- waterdeep - scared كلمات أغنية
- waterdeep - sink or swim كلمات أغنية
- waterdeep - something's got to go كلمات أغنية
- waterdeep - stranger in this land كلمات أغنية
- waterdeep - such a shallow pool كلمات أغنية
- waterdeep - sweet river roll كلمات أغنية
- waterdeep - take jericho كلمات أغنية