
jannie du toit - 'n liedjie vir jou كلمات أغنية
ek d_nk vanaand aan jou, en aan die wildekus_ se golwe
ek d_nk vanaand aan jou, en aan die eindelose strand
ek d_nk aan rotskastele, watervalle na benede
en beestepadjies sukkel oor die rand
en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
ek weet dat jy die woorde sal verstaan
ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sou weer ’n vonkel in jou oë bring
ek d_nk vanaand aan jou, en aan die visriviervallei
ek d_nk vanaand aan jou, en aan sy kronkel kronkel kronkel
ek d_nk aan stroomversnellings, aan die koue winternagte
en kampvuuraande op die goudgeel sand
en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
ek weet dat jy die woorde sal verstaan
ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sou weer ’n vonkel in jou oë bring
ek d_nk vanaand aan jou, en aan die blou blou kaapse berge
’n sprokiesland in bleekwit op ’n helder sterligaand
ek d_nk aan waterpoele, wit proteas teen die hange
maar somtyds vir ’n oomblik net aan jou
en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
ek weet dat jy die woorde sal verstaan
ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sou weer ’n vonkel in jou oë bring
كلمات أغنية عشوائية
- crosby stills nash - love the one you're with كلمات أغنية
- connells - start كلمات أغنية
- connells - saturday nite (usa) كلمات أغنية
- connells - pawns كلمات أغنية
- crosby stills nash - might as well have a good time كلمات أغنية
- connells - something to say كلمات أغنية
- crosby stills nash - sleep song كلمات أغنية
- connells - inside my head كلمات أغنية
- connells - still life كلمات أغنية
- connells - gauntlet كلمات أغنية