kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

janie bay - amper daar lyrics

Loading...

[vers 1]
ek’t ‘n rede geving om uit die bed uit te klim, om asem te haal
vrede te maak met wie ek is
jy is my rots, jy’t het my gered, jy is als wat ek nodig het
hulle se ons is mal, maar ek weet dit lankal
saam het ons die hemel en wolke gesoek

[koor]
en ons is amper, en ons is amper daar
nie so mal soos ons ged_nk het nie
en ons is amper daar, al was ons deurmekaar
dis nie net dat ek jou nodig het nie
ek het jou lief, ek het jou lief
ek het jou lief

[vers 2]
onse nuwe kleur in die reenboog gevind
stukkies goud aan ons harte gebind, van voor af begin
deur al die geraas gee jy my rus, jy maak my soms kwaad dis manet hoe dit is
so ver is ons nog saam
ons sal verder kan gaan
saam gaan ons die lig in die donker moet soek

[koor]
en ons is amper, en ons is amper daar
nie so mal soos ons ged_nk het nie
en ons is amper daar, al was ons deurmekaar
dis nie net dat ek jou nodig het nie
ek het jou lief, ek het jou lief
ek het jou lief
wil net he jy moet weet wil net he jy moet weet
jy is my vrede in die donnerweer
elektrisiteit in die atmosfeer
wil net he jy moet weet
wil jou net he, wil jou net he, moes jou net se

[koor]
en ons is amper, en ons is amper daar
nie so mal soos ons ged_nk het nie
en ons is amper daar, al was ons deurmekaar
dis nie net dat ek jou nodig het nie
ek het jou lief, ek het jou lief
ek het jou lief

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...