jak de priester - roer jou voete كلمات أغنية
[koor]
roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer

oh, roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
en wees versigtig om so skelmpies na my te loer
[vers 1]
want bokkie ek en jy lê agter ‘n toe deur en vry
want bokkie ek en jy lê agtеr ‘n toe deur en vry
oh bokkiе ek en jy lê agter ‘n toe deur en vry
en jou pa sê vir my ek moet maar liewer my ry hier kry
[koor]
roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
oh roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
en wees versigtig om so skelmpies na my te loer
[vers 2]
hou my vas, swaai my rond, ek proe die liefde in jou mond

[brug]
jou pa kyk na my met vuur in sy oë
hy probeer my gedagtes lees
maar jy het lankal my hart gesteel
al moet ek my lewe vrees
want bokkie ek en jy, lê agter ‘n toe deur en vry
en jou pa sê vir my ek moet maar liewer my ry hier kry
[slot]
roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
oh roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
en wees versigtig om so skelmpies na my te loer
roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
oh roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
en wees versigtig om so skelmpies na my te loer
hou my vas en swaai my rond
ek proe die liefde in jou mond
want bokkie ek en jy staan oral op die dansvloer en vry
كلمات أغنية عشوائية
- pink metal - the poets كلمات أغنية
- woof gang - rip me open كلمات أغنية
- mermaidens - sour lips كلمات أغنية
- melanie martinez - your biggest fan (cover) كلمات أغنية
- aidan canfield - the only good كلمات أغنية
- a.j. smith (mega shadow) - 4 the streets كلمات أغنية
- t-pain - crazy / black ice (live from the sun house) كلمات أغنية
- sly jethro - slywontdie كلمات أغنية
- solid brock - makeup كلمات أغنية
- lil cap - nostradamus كلمات أغنية