irene-louise van wyk - tekkies brand كلمات أغنية
[vers 1]
maak jou veters vas woah
daai splinter nuwe adidas van jou gaan ons bietjie uit toets
kom hier
ons gaan nie stop nie tot ons rook sien trek
[pre_koor]
dis vuur dis vlam dis lekker ou jan
die vloer is op gewarm kom ons lang arm
vanaand maak ons vuur onder dai voete van jou
dis ‘n hitte titte of ons niks om te onthou
dit gaan stamp dit gaan brand dit gaan kook dit gaan loop
my litte voel die hitte ooh jitte ek weet
[koor]
as ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand

[vers 2]
maak jou litte los gaan bos
hierdie bokkie is lus vir sokkie
ek hеt nuwe balaans
pasop vir jou
daar is kole in my sole ons moеt aanhou beweeg
[pre_koor]
dis vuur dis vlam dis lekker ou jan
die vloer is op gewarm kom ons lang arm
vanaand maak ons vuur onder dai voete van jou
dis ‘n hitte titte of ons niks om te onthou
dit gaan stamp dit gaan brand dit gaan kook dit gaan loop
my litte voel die hitte ooh jitte ek weet
[koor]
as ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand
as ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand
as ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand
as ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand
[vers 3]
tekkies op die teer ek verloor beheer
al weer woah
nog ‘n nog ‘n keer voete bietjie seer, voete bietjie seer
vanaand maak ons vuur onder dai voete van jou
dis ‘n hitte titte of ons niks om te onthou
dit gaan stamp dit gaan brand dit gaan kook dit gaan loop
my litte voel die hitte ooh jitte ek weet
[koor]
as ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand
as ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand
as ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand
as ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand
كلمات أغنية عشوائية
- the years gone by - the last perfect thing about this year كلمات أغنية
- rob manuel - if i could shit out my cock كلمات أغنية
- rixkyb@nds - blood money كلمات أغنية
- dyno wibisono - jawaban doaku كلمات أغنية
- saucepapii - tardes contigo كلمات أغنية
- tyfontaine - do you miss me* كلمات أغنية
- tara devi - aanshu jharda كلمات أغنية
- cheb terro - dryveins x cheb terro - we battle the shadows كلمات أغنية
- miles away - bring me back [acoustic] كلمات أغنية
- g5 elz - business wifi كلمات أغنية