kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

groep twee - die ou kraalliedjie كلمات أغنية

Loading...

jy met jou mandolientjie
ek met my bandolientjie
sing ons die oukraalliedjie saam

sing ons van waterstrome
slange in olienhoutbome
en ‘n ribbok wat daar teen die rantjie staan

ons sing (ons sing)
ons speel (ons speel)
van die ou kraal wat ons nooit nie sal verveel

jy met jou mandolientjie
ek met my bandolientjie
sing ons die oukraalliedjie saam

jy met jou mandolientjie
ek met my bandolientjie
sing ons die oukraalliedjie saam

sing ons van waterstrome
slange in olienhoutbome
en `n ribbok wat daar teen diе rantjie staan

ons sing (ons sing)
ons speel (ons speel)
van die ou kraal wat ons nooit nie sal vеrveel
jy met jou mandolientjie
ek met my bandolientjie
sing ons die oukraalliedjie saam

كلمات أغنية عشوائية

كلمات الأغنية الشائعة حالياً

Loading...