
glaskas - splinterson كلمات أغنية
splinterson kom sny aan my drome
en herhinder my om nie nou
van als te vergeet nie
ek het nege rigtings reg
in die middel van my hart
nege rigtings sterk
maar wie se dis nie verkeerd nie
nege rigtings weg
van hierdie plek af
ek wens ek het geweet
watter een om te vat
(chorus)
hoekom moes jy aan my hart kom sny
as jy nie eens deel van my drome wou wees nie?
soms moet jy vrede maak met antwoordlose vrae
anders mag jy dalk nooit tevrede wees nie
met ‘n traan het jou glimlag deur my vingers gegly
en meteens het ek geweet, die seisoen is verby
maar keer op keer buite gekom met ‘n hart wat dringend klop
aan jou voordeur terwyl ek weet
jy maak dalk nie oop nie
maar ek het nog altyd geglo
vir vertroue is niks te groot nie
so daar is nie ‘n rede
om die omstandighede te vrees nie
(chorus x 2)
ons lewe in ‘n wereld van uiterstes
wat deurlopend sonder ophou
met mekaar in stryd is
opsoek na die balans wat altyd bly ontwyk
كلمات أغنية عشوائية
- wayne - slow down كلمات أغنية
- wayne - temporary كلمات أغنية
- wayne - whisper كلمات أغنية
- wayne - with regards كلمات أغنية
- wayne county - man enough to be a woman كلمات أغنية
- wayne county - speed demon كلمات أغنية
- wayne county - storm the gates of heaven كلمات أغنية
- wayne county - trying to get on the radio كلمات أغنية
- wayne bergeron - you go to my head كلمات أغنية
- wayne bergeron - georgia كلمات أغنية