gert vlok nel - moenie my hier vergeet nie, dixie كلمات الأغنية
moenie vir my hier vergeet nie
(wat het jy gesê? wat het jy gesê?) ek het gesê jy moenie
moenie vir my alleen agterlaat in hierdie land
waar hulle nog hekse verbrand nie
hierdie aaklige aaklige land nie
moenie my hier vergeet niet
dixie, ek weet nie of jy weet nie sonder jou vul
alles wat ek rondom my het my
hart met woordeloosheid & dread al die mense
& geboue wat ek
rondom my het al die jare & sukkel & shows wat ek nou
voor my het al die dead end jobs wat ek agter my het
al die blou blou lug wat ek
bo-oor my het & al die dooie geliefdes wat ek
onder my het & veral die leegwordende bed
jy
moenie vir my hier vergeet nie
(wat het jy gesê? wat het jy gesê?) ek het gesê jy moenie
moenie vir my alleen agterlaat op hierdie dorp
waar ek grootword het nie
waar niemand meer iets mooi in my sien nie
waar vreemde waiters my bedien nie
monie my hier vergeet nie
dixie, ek weet niet of jy weet niet hoe leeg is die pool-halls
van my jeug pocketed are the b-lls & die musiek het
gestop in die hartseer dance-halls & die blou cue-chalk het
grys geword in my hand terwyl ek vir ’n oomblik
deur die venster gekyk het na iets buite
in die land jy
moenie vir my hier vergeet nie
(wat het jy gesê? wat het jy gesê?) ek het gesê jy
moeniemoenie vir my alleen agterlaat op hierdie planeet
waar die here nie meer van ons weet nie
كلمات أغنية عشوائية
- alborosie - listen to the waves كلمات الأغنية
- shirley carvalhaes - madrugada de mistério كلمات الأغنية
- xad pérez - send porno (part. yorniell) كلمات الأغنية
- fler - ökorap كلمات الأغنية
- soltan - sick كلمات الأغنية
- liam كلمات الأغنية
- blake and miles - karma كلمات الأغنية
- buster: the big boy - chinese كلمات الأغنية
- von - amaterasu كلمات الأغنية
- michael calfan - wild game ferreck dawn remix كلمات الأغنية