g string - sonde كلمات أغنية
[verse 1]
sy staan in jou wand
sy raak aan jou hart
gaan loop met jou hond
net om te breek in die grond
[chorus]
as jy van my lig vergeet
wees my sonde, wees my sonde
ek moet jou terug gee
as ons sondig, as ons sondig
jy’s soos die winter weer
in die donker, in die donker
wind oor die see, in my kop
oor die kranse oor en oor
[verse 2]
die dorp raak weer kaal
winter son kom jou haal
ek sal vroeër opstaan
ek sal ons altyd vang
[verse 3]
ek’s net ‘n tweedejaar student sonder ‘n kar
jy sukkel heeltemal te lank met jou vyfjaar plan
ek’s net ‘n vierdejaar student sonder ambissie
ondergrondse assistent, sonder ‘n visie
[chorus]
as jy van my lig vergeet
wees my sondе, wees my sonde
ek moet jou terug gee
as ons sondig, as ons sondig
as jy van my lig vеrgeet
wees my sonde, wees my sonde
ek moet jou terug gee
as ons sondig, as ons sondig
jy’s soos die winter weer
in die donker, in die donker
wind oor die see, in my kop
oor die kranse oor en oor
كلمات أغنية عشوائية
- clint black - a good run of bad luck كلمات أغنية
- clint black - cadillac jack favor كلمات أغنية
- clint black - desperado كلمات أغنية
- clint black - killin' time كلمات أغنية
- clint black - like the rain كلمات أغنية
- clint black - no time to kill كلمات أغنية
- clint black - something that we do كلمات أغنية
- clint black - summer's comin' كلمات أغنية
- clipse - comedy central كلمات أغنية
- clipse - cot damn كلمات أغنية