kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

fokofpolisiekar – wat is hierdie liedjie se naam? كلمات اغاني

Loading...

wat?
wat is ‘n man, dan?
‘n man is ‘n ding wat kak vir sy kinders opfok

en dan weggaan (word gebore. plant voort. gaan dood)

dis maklik om ander
te blameer
vir jou omstandighede

as hierdie klip sink
hel toe gaan in ‘n handmandjie
bly hierdie kaptein op die skip

ek is die een
ek is die een
ek is die enigste een in die heelal
wat nie uniek is nie

grootseun huil net in die reën
pa se meisiekind moet onderdanig wees
aan ‘n man wat sy gevoelens opkrop
tot sy vuiste deur die kamerdeur ontplof

sterk wees
noodsituasies soos ‘n recce navigeer
my trane onderdruk
en my emosies beheer

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...