kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

fokofpolisiekar – afgesonder كلمات اغاني

Loading...

skerp afrika-son wat klop op my rug
panga-woorde wat op oerwoud-ore val

hou ‘n oop gemoed
vertrou niemand nie
ek het die harde manier geleer
ek kyk weer na die horison
weet waar my vreugde vandaan kom
dit is moeiliker om kind groot te maak
as om grootmens te speel

by die suidpunt
by die see
leef ons afgesonder

my onkunde is dalk my kruis
ruggraat in die sitkamer verloor
baklei en skree
oor en oor
dit is makliker om kinders te maak
as om grootmens te speel

hou ‘n oop gemoed
ek sê vertrou niemand nie
dis veiliger hier
minder misdaad
meer vakansieoord
werklik ‘n wêreldklas stad met
wêreldklas kak
hierdie bubble gaan bars

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...