
franja du plessis - nie meer hier nie كلمات أغنية
nie meer hier nie lyrics
jou baadjie hang nog by die deur
jy’s nog nie terug nie, nie terug nie
het jy dit met ‘n rede daar gelos
dat ek dit moet kry, nou eers moet kry
dit maak dit nie beter vir my nie
net meer seer
moet ek die goed net hier hou
ek d_nk die heeltyd net aan jou
want jy is nie meer hier nie
ek d_nk ek gaan dit weggee
dit herrinner my met elke tree
aan tye saam met jou
ek wens ek kan van als vergeet
maar ek kan nie, nee ek kan nie
ek wens ek kan beskryf hoe ek jou mis
maar ek wil nie, nee ek wil nie
dit maak dit nie beter vir my nie
net meer seer
moet ek die goed net hier hou
ek d_nk die heeltyd net aan jou
want jy is nie meer hier nie
ek d_nk ek gaan dit weggee
dit herrinner my met elke tree
aan tye saam met jou
ons sou vir altyd bymekaar bly
maar ek’s nou alleen
moet ek dit alles hier hou
waar ek die heeltyd d_nk aan jou
jy is nie meer hier nie
as ek alles vergeet
beteken dit ek moet jou ook laat gaan
maar ek hoop jy weet
jy sal vir altyd in my hart bly staan
moet ek die goed net hier hou
ek d_nk die heeltyd net aan jou
en jy is nie meer hier nie
ek d_nk ek gaan dit weggee
dit herrinner my met elke tree
aan tye saam met jou
ons sou vir altyd bymekaar bly
maar ek’s nou alleen
moet ek dit alles hier hou
waar ek die heeltyd d_nk aan jou
jy is nie meer hier nie
moet ek dit alles hier hou
waar ek die heeltyd d_nk aan jou
jy is nie meer hier nie
كلمات أغنية عشوائية
- rj benjamin - don't wanna كلمات أغنية
- dianne reeves - feels so good (lifted) كلمات أغنية
- uncut diamondz - e.t. كلمات أغنية
- kyle wade - you don’t have to wake up كلمات أغنية
- stred - hate på كلمات أغنية
- kasalla - marie كلمات أغنية
- s.t.s. (austropop) - das feuer كلمات أغنية
- hodgy - bubble gum كلمات أغنية
- andy what - white remy كلمات أغنية
- giorgio gaber - be bop a lula كلمات أغنية