franja du plessis - my verhaal كلمات الأغنية
dis iets waarvan elke meisie droom
om haar ridder te kry op ‘n perd met ‘n toom
ek was toe nog klein
het ged-nk jy sal sommer net vir my kan val
min het ek geweet dat dit tyd sou vat
voor jy sou kruis met my pad
so, ek het ‘n kans gewaag
toe jy skielik voor my op kom daag
maar al die stukkies vorm iets
wat ek vir altyd by my kan hou
ek kan dit vat en in my hart toe gaan vou
dis my verhaal
wat ek kan vertel
ek loop terug in die laan
waar ek staan
en jy my kom haal
dat ons ‘n pad kan stap
en jy die spore in my hart trap
dit is nie meer net ek
maar ons twee saam
ek sien die hartjies op ‘n brief
geskryf, ek weet ons was so verlief
die ritte op die bus
waar ek teen jou skouer kon lê en rus
maar al die stukkies vorm iets
wat ek vir altyd by my kan hou
ek kan dit vat en in my hart toe gaan vou
كلمات أغنية عشوائية
- 504icygrl - piss stain كلمات الأغنية
- 緑黄色社会 (ryokuoushoku shakai) - たとえたとえ (tatoe tatoe) كلمات الأغنية
- rod 3030 - foto de mim كلمات الأغنية
- ske48 - 世界が泣いてるなら - sekai ga nai terunara ( كلمات الأغنية
- mac dre - fonky situation كلمات الأغنية
- trynity - chandelier كلمات الأغنية
- william singe - talk to me nice كلمات الأغنية
- imhotep - le retour du naturel (ital session) كلمات الأغنية
- alexia (rou) - pentru tine (acoustic version) كلمات الأغنية
- ernst jansz & luna jansz - dan huilt mijn hart كلمات الأغنية