![kalimah.top](https://kalimah.top/extra/logo.png)
franja du plessis - lag tot jy huil lyrics
lag tot jy huil lyrics
party keer moet jy ;n oomblik vat vir jouself
en kyk na alles in jou en nog dieper delf
tussen die gejaag waarin ons onsself bevind
jy kry dit net die eenkeer so gebruik dit mooi
tree op sodat jy die mense nader nooi
straal jou lig uit want dit trek ander in
dit gaan jou niks kos om net ‘n smile vir iemand te los
lag tot jy huil terwyl jy dans of niemand kyk nie
om en om so kyk moenie omgee hoe jy lyk nie
dit is nou wat jy vir altyd sal onthou
lag tot jy huil terwyl jy sing of niemand hoor nie
noot vir noot gaan groot
moenie sterre verloor nie dit is daar
wat jy besef jy kan, jy kan land op die maan
ons is almal hier geplaas vir ‘n doel
gaan sit jouself in iemand anders se stoel
dis te maklik om ander net so te kan oordeel
maar dit gaan jou niks kos om net ‘n smile vir iemand te los
lag tot jy huil terwyl jy dans of niemand kyk nie
om en om so kyk moenie omgee hoe jy lyk nie
dit is nou wat jy vir altyd sal onthou
lag tot jy huil terwyl jy sing of niemand hoor nie
noot vir noot gaan groot
moenie sterre verloor nie dit is daar
wat jy besef jy kan, jy kan land op die maan
كلمات أغنية عشوائية
- the wave pictures - friday night in loughborough lyrics
- prmise - l.w.y.d. lyrics
- niall james holohan - born yesterday lyrics
- lf prod. - a queda lyrics
- veggietales - down in my heart lyrics
- foals - late night (solomun remix) lyrics
- mickael carreira - porque ainda te amo lyrics
- anders - my side of the bed lyrics
- a. stout - 5/2/2014 lyrics
- marvin gaye & tammi terrell - that's how it is (since you've been gone) lyrics