
franja du plessis - in twee geskeur كلمات أغنية
Loading...
hoe kon ek d-nk dit was eg
ek het geweet dis te goed om waar te wees
maar alles wat ek voel is weg
ek kan nie bekostig om te lewe in die vrees
hoe sal ek ooit kan weet
hoe jy voel
want jy’t my hart gebreek
eks in twee geskeur
met trane vlak hier in my oë
ek sal hieruit leer
want alles wat ons was is nou verby
en ek het seer
want ek het my hart op jou verloor
ek wil loop en net verdwyn
dat ek ontslae raak van die pyn
hoe kon jy my so verraai
dieselfde belofte aan al die ander gemaak
want alles het om jou gedraai
nie eers die aand onder die sterre
maak vir jou meer saak
[bridge]
hoe sal ek jou weer in die oe kan kyk
as als anders lyk
tussen ons vandag
ek het vertrou
dat ons liefde sal hou vir altyd
maar daai muur is gebou
كلمات أغنية عشوائية
- expe (expe.nsive) - χάρηκα 2511 (ηarica) كلمات أغنية
- tacica - latersong كلمات أغنية
- the seedhay sadhay log - sapna كلمات أغنية
- robyn akelah - almost كلمات أغنية
- it's all red - gemstone كلمات أغنية
- lil gxd da yung god - wasted time[brothers remix] كلمات أغنية
- camille saint-saëns - scène d'horace, op. 10 كلمات أغنية
- tacica - from the gekkô كلمات أغنية
- m&msaresexy - wite powda كلمات أغنية
- piuzinho - leen back كلمات أغنية