franja du plessis - bring dit كلمات الأغنية
bring dit lyrics
ons het lank gewag
deur die swoeg en sweet
het ons geweet wat voor ons lê
‘n aand waar ons mekaar weer gaan hê
die wag is verby
ons is weer saam reg om te gaan
probleme pla ons min
so laat die kuier nou begin
kom ons gooi, kom gooi hierdie lyf
en druk my styf hier om die draai
en laat my voete omswaai
ons bene beweeg, die glase is leeg
ons dans dat dit wit sit
ons almal bring dit
ek is nooit verveeld
as jy by my is sal ek nooit uitmis
jy kan maar langer bly
want ek kan nie genoeg van jou kry
niemand anders kan
my soos jy laat voel jou energie wat spoеl
slaan my asem weg
sal jy my weer kom bedеrf
kom ons gooi, kom gooi hierdie lyf
en druk my styf hier om die draai
en laat my voete omswaai
ons bene beweeg, die glase is leeg
ons dans dat dit wit sit
ons almal bring dit
ons almal bring dit
bring die musiek
bring die beat
gee my als wat jy nog in jou het
kom ons gooi, kom gooi hierdie lyf
en druk my styf hier om die draai
en laat my voete omswaai
ons bene beweeg, die glase is leeg
ons dans dat dit wit sit
ons almal gooi
gooi hierdie lyf
en druk my styf hier om die draai
en laat my voete omswaai
ons bene beweeg, die glase is leeg
ons dans dat dit wit sit
ons almal bring dit
ons almal bring dit
كلمات أغنية عشوائية
- dub silence - amour molotov كلمات الأغنية
- queen bee - 一騎討ち | ikkiuchi (mitsuvachi night 4 ~: re ~ ) كلمات الأغنية
- pugwash - it's so fine كلمات الأغنية
- booker - chumbucket كلمات الأغنية
- luis too thrill - poi$on كلمات الأغنية
- thefactory - dr dexter كلمات الأغنية
- roo panes - cub (live at shepherd's bush empire) كلمات الأغنية
- black propaganda - craving كلمات الأغنية
- danny worsnop - heaven is a long way down كلمات الأغنية
- kurtovitez - perverzna كلمات الأغنية