franja du plessis - behoort aan jou كلمات الأغنية
vandag is ek alweer alleen
soos die druppels teen my ruite reën
kan ek voel
eks leeg sonder jou
al die klanke wat ek nou weer hoor
maak dat ek myself verloor
dit bring
my weer tot by ons
‘n minuut sal nie verby gaan sonder dat ek aan jou d-nk
herinner my weer
hoe jou stem klink
want ek mis jou
wens ek kan jou altyd by my hou
elke keer bly daar ‘n deel van jou
in my hart
as jy gaan
want ek mis jou
wens ek kan my arms om jou vou
net sodat jy weer kan onthou
en kan voel
my hart
my hele hart behoort aan jou
die geur van jou hier langsaan my
jy’t hier gelê voor jy moes ry
ek sien hoe jy na my kyk
soms kan ek nie my trane keer
ek voel magteloos
het geen beheer
dis jy
wat ek nou by my wil hê
‘n minuut sal nie verby gaan sonder dat ek aan jou d-nk
herinner my weer
hoe jou stem klink
bridge:
jy het tyd vir my gemaak
sodat ons weer kan praat
voor jy moet ry
en soos jy nou voor my staan
wil ek jou nie weer laat gaan
bly net by my
كلمات أغنية عشوائية
- wee bee foolish - this kid كلمات الأغنية
- david bowie - join the gang (mono) كلمات الأغنية
- elandre - infinity love (feat. mac elvis) كلمات الأغنية
- blackfoot - diary of a working man كلمات الأغنية
- steve aoki - control freak (dillon francis remix) كلمات الأغنية
- chubby checker - the mess around كلمات الأغنية
- london (uk) allstars - rapper's delight (remix) كلمات الأغنية
- geena duffy - one more night كلمات الأغنية
- dreamhouse - clever كلمات الأغنية
- mr. lif - inhuman capabilities كلمات الأغنية