
francois van coke - toe vind ek jou كلمات أغنية
Loading...
ek lê my wapens neer
vanaand vir die eerste keer
sien ek myself in jou oë
ek het hierdie oorlog verloor
ek staar na die bloed op my hande
ek weet ek het verander
jy d-nk ek praat net weer
ek het jou lief
ek sweer
geen pretensie
geen beheer
buite die stemme wat skater
vriende wat groet
sien jou later
elkeen vind sy pad
ek weet ek moet ook my skat
hey, my sweet
hey, my baby
jy’s my toevlug
wil jou nooit laat huil nie
jy’s my lied
jy’s my wysie
ons het ‘n hond
ons het ’n huisie
ek het genoeg gegee
ek het genoeg geskree
ek het lankal terug geleer
maar nog steeds het ek probeer
vlug soos ‘n verraaier
van dit wat my vashou
daar was monsters in die donker
toe vind ek jou
ek sweer
geen pretensie geen beheer
كلمات أغنية عشوائية
- katalepsy - kings of the underground كلمات أغنية
- sada baby - 150/55 كلمات أغنية
- e.d.i. mean - avant mindstate كلمات أغنية
- genesix - 9 tails كلمات أغنية
- six impala - epsilon love كلمات أغنية
- spaceman dela - introstellar كلمات أغنية
- pluuto - küsisid* كلمات أغنية
- monoir - my time كلمات أغنية
- sharp nine - i am كلمات أغنية
- arsen dedic - gitara كلمات أغنية